Stellenbosch-leerders blink uit in Cape Town Premier Hockey
Stellenbosch-leerders blink uit

Stellenbosch-leerders blink uit in Cape Town Premier Hockey


Hoërskool Stellenbosch is trots om die uitmuntende prestasies van sy hokkiespelers in die Cape Town Premier Hockey League te vier.

o.14-Seuns

  • Zeke Hendrickse – The Heat (Plate) – 2de plek
  • Kihan Botes – Raptors (Plate) – 1ste plek

o.16-Meisies

  • Bea de Villiers – The Heat (Cup) – 1ste plek
  • Jané Breedt – Rebels (Plate) – 1ste plek
  • Lily Breedt – Raiders (Cup) – 5de plek
  • Mia de Bruyn – All Stars (Bowl) – 3de plek

o.16-Seuns

  • Nico Bester – Raptors (Shield) – 2de plek

o.18-Meisies

  • Kathleen Kellerman – Rebels (Cup) – 3de plek

o.18-Seuns

  • Christiaan de Villiers – The Heat (Cup) – 5de plek
  • Joubert Slabber – Royals (Cup) – 1ste plek

’n Spesiale vermelding aan Bea de Villiers, wat as Speler van die Toernooi in die o.16-Dogters Cup-afdeling aangewys is én die Top Goal Scorer-toekenning ontvang het – ’n merkwaardige prestasie wat haar naam in Stellenbosch-hokkie geskiedenis vestig.

https://stellies.com/

Foto’s verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article