Skoolleiers 2026 - Primêre Meisieskool Oranje nuwe leiers bekend
Skoolleiers 2026 – Primêre Meisieskool Oranje nuwe leiers bekend

Skoolleiers 2026 – Primêre Meisieskool Oranje nuwe leiers bekend


Skoolleiers 2026. Met groot trots en opgewondenheid kondig Primêre Meisieskool Oranje die verkiesing van hul skoolleiers vir 2026 aan. Baie geluk aan elke dogter wat hierdie besondere eer ontvang het. Julle leierskap, toewyding en voorbeeldige karakter maak julle ware rolmodelle vir die skoolgemeenskap.

Hoofdogter: Almy Wessels. Onderhoofdogter: Sanmiri Pretorius

🦋 Skoolleiers:

  • Johané Bam
  • Melize Barrett
  • Almé Bornman
  • Lilamari De Villiers
  • Elané De Vos
  • Margarethe Du Plessis
  • Carla Ferreira
  • Jeanine Goosen
  • Sophia Grobbelaar
  • Dienie Hardie
  • Ella Myburgh
  • Jana Nel
  • Nina Peyper
  • Rize Rauntenbach
  • Ruby Schutte
  • Chloë Smith
  • Hanli Snyman
  • Emma Spamer
  • Nina Theron
  • Carinke Wessels
  • Mila Williams

Ons sien uit na ’n jaar van inspirerende leierskap en saamgroei. Mag julle elke dag met integriteit en entoesiasme dien! 🌟

Lees meer skolenuus hier: https://schoolsthatrock.co.za/

https://oranjeprimer.co.za/

Foto’s verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article