Seuns-atleet van die jaar - Hoërskool Dr Malan
Seuns-atleet van die jaar – Hoërskool Dr Malan

Seuns-atleet van 2024 – Hoërskool Dr Malan


Seunsatleet van 2024. Darius Botha, o.14 leerder van Hoërskool Dr Malan, Meyerton Gauteng, is aangewys as die skool se Seuns-atleet van 2024. Darius het gedurende die 2024 atletiekseisoen uitstekend presteer.

Prestasies behaal:

  • Junior gewigstoot-atleet
  • Junior diskus-atleet
  • Junior veld-atleet
  • Junior Victor Ludorum
  • Nommer 2 op die top 10
  • Klub 900 balkie
  • Eredas toekenning vir podium by SA Atletiekkampioenskappe
  • Eerste plek by die SA-Skolesport Sterre

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://www.dfmalan.com/

Foto verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article