SANESA Core League MpumalangaFoto van links: Joané van Zyl, Mandie van der Wath, Anike Davel en Zelmari van der Walt

Vier ruiters van Hoërskool Ermelo is gekies vir die SANESA “Core League Mpumalanga Equestrian” provinsiale span.

Hierdie vier dogters is Anike Davel, Mandi van der Wath, Zelmari van der Walt en Joané van Zyl.

Hulle neem vanaf 24 tot 28 September deel aan die nasionale kampioenskap te Kayalami Equestrian Park.

Lees meer: https://schoolsthatrock.co.za/

https://www.erries.co.za/

Foto voorsien

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article