SA Skole pluimbal-kampioenskappe: Hoërskool Jim Fouché
SA Skole pluimbal-kampioenskappe: Hoërskool Jim Fouché

SA Skole pluimbal-kampioenskappe – Hoërskool Jim Fouché


SA Skole pluimbal-kampioenskappe. Hoërskool Jim Fouché se twee pluimbalspanne het by die SA Skole Pluimbal-kampioenskappe deelgeneem.

Beide spanne het tweede in hulle groep geëindig, maar het ongelukkig verloor in die semi-finaal. Albei spanne eindig algeheel vierde in hulle onderskeie groepe.

Christiaan Botha, die seunsspan se kaptein, is as die vierde beste enkelsspeler van die kampioenskap aangewys.

Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://jf.co.za

Foto’s verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article