SA Biathle Kampioenskap - Hoërskool Durbanville
SA Biathle Kampioenskap – Hoërskool Durbanville

SA Biathle Kampioenskap – Hoërskool Durbanville


SA Biathle Kampioenskap. Tydens die afgelope skoolvakansie het die Durbies met trots aan die Suid-Afrikaanse Biathle Kampioenskap in Nelspruit deelgeneem. Hulle het uitstekend gevaar en die volgende uitslae behaal:

O/15 Afdeling

  • Tiaan Lambrechts – 3de plek
  • Wian Joubert – 8ste plek

O/17 Afdeling

  • Niel Conradie – 14de plek
  • Daniel Rainho – 18de plek

O/19 Afdeling

  • Christiaan Pienaar – 19de plek

🎉 Al die leerders het gekwalifiseer vir die Biathle Wêreldkampioenskap, wat van 7–11 Desember 2025 in Mosselbaai plaasvind.

Baie geluk aan die atlete – Durbies is baie trots op julle!

Lees meer skolenuus hier: https://schoolsthatrock.co.za/

https://durbanvillehs.co.za/

Foto’s verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article