SA Atletiekkampioenskap - Afrikaanse Hoër Seunskool
SA Atletiekkampioenskap – Afrikaanse Hoër Seunskool

SA Atletiekkampioenskap – Afrikaanse Hoër Seunskool


SA Atletiekkampioenskap. Sestien Affie-atlete is gekies is om Gauteng-Noord by die SA Atletiekkampioenskap te verteenwoordig.

Die kampioenskap vind vanaf 27 Maart tot 29 Maart in Kaapstad plaas.

O.15

  • Emil Blanche, 1 500m en 800m
  • Xander du Preez, 3 000m
  • Louis Last, Spiesgooi

O.17

  • Emil Els, 1 500m en 800m
  • Roal Jansen van Vuuren, 1500m en 800m
  • Bjorn Erlank, 3000m en 1500m
  • Luan de Villiers, 800m
  • Dewald Bezuidenhout, Gewigstoot en Diskus
  • Hengert van Tonder, Diskus
  • Francoise Boshoff, 400m en 400m hekkies
  • Thomas Labuschagne, 40 m

O.19

  • Werner Gouws, 800m
  • Reghardt Hattingh, 3000m
  • Francoise Fourie, Spiesgooi
  • Jordan Meyer, Gewigstoot
  • Chris Moller, 110m hekkies

Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://www.affies.com/

Foto verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article