Baie geluk aan die volgende leerders van Hoërskool Robertson wat verkies is in leierposisies vir Merwehof Meisieskoshuis en De Waal Seunskoshuis:

Op die foto heel bo:

Meisies: V.l.n.r:  Suzaan Jordaan, Charmorné Visser, Demi Noble (Hoofdogter), Shania Jansen en Denise Pieterse.

Foto links:

 

Seuns:  V.l.n.r:  Barry Oosthuizen, Shane Claasen, Vernon Cloete (Hoofseun), Shaldon Claasen en Selvin Van Zyl.

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article