Misha Erasmus, oud-leerder van Hoërskool Strand (matriek 2016), het die Rektorstoekenning vir akademiese uitnemendheid in Fisioterapie ontvang. Wat ‘n ongelooflike toekenning om te ontvang. Hoërskool Strand is trots op hierdie oudleerder se prestasie!
Home » Oud-leeder van Hoërskool Strand ontvang Rektorstoekenning
Oud-leeder van Hoërskool Strand ontvang Rektorstoekenning

Oud-leeder van Hoërskool Strand ontvang Rektorstoekenning
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.

Related Articles
-

Strand se Mieke dans al die pad tot in New York
Mieke Carr, 'n graad 10-leerder van Hoërskool Strand, het internasionale roem verwerf deur die UDC…
by
District Mail and Helderberg Gazetteon
-

Hoërskool Dramafees-wenners in Kaapstad aangekondig
Die Hoërskool Dramafees wat onlangs aangebied is deur Artscape en Suidoosterfees, is met groot sukses…
by
Novus Mediaon
-

Hoërskool Sentraal skitter as wenner van Wesgrow-reeks
Die wenners in die Wesgrow Sentrale Skole Sportreeks is Maandag 25 Augustus aangewys.
by
Lientjie Mentzon
Leave a comment
You need to be Logged In to leave a comment.

