Oranje kweek slimkop sussies - Primêre Meisieskool Oranje
Oranje kweek slimkop sussies – Primêre Meisieskool Oranje

Oranje kweek slimkop sussies – Primêre Meisieskool Oranje


Oranje kweek slimkop sussies. Na afloop van kwartaal 1, was daar 4 pare sussies wat Top 10 akademie behaal het.

Hier volg die sussies en hul prastasies:

  • Emma Myburgh (1ste in gr.7) en Lila Myburgh (1ste in gr.5)
  • Mia Gericke (2de in gr.7 en Mieke Gericke (8ste in gr.4)
  • Adriana Burger (4de in gr.7) en Lara-May Burger (8ste in gr.4)
  • Dienie Hardie (3de in gr.6) en Liesel Hardie (1ste in gr.4)

Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://oranjeprimer.co.za/

Foto’s verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article