Die o/9 rugbyspan van die Hoërskool Prieska  sê baie dankie aan Ruwacon vir die gebruik van die bus vir ons Kaapse rugbytoer.

onder-9-rugbyspan-prieska-hs-ruwacon-bussie-vir-toer

Die span wen altwee hulle wedstryde op Citrusdal en Kraaifontein.  Baie geluk!!

onder-9-rugbyspan-toer-na-kaapstad-hs-prieska

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article