Nuwe Personeellede – Laerskool Stulting, Humansdorp, het ses nuwe personeellede, asook een student wat by die skool aangesluit het.

Die personeellede is as volg:

  • Natasha Weihmann (Gr. 1.2)
  • Chanél Cloete (Gr. 2.2)
  • Lingaster Erasmus (Gr. 4.1)
  • Natasha Badenhorst (Gr. 4.2)
  • Elizma Marx (Gr. 5.1)
  • Arno Marx (Gr. 5.3)

Michelle Jansen (GF) is ‘n student wat ook deel is van die nuwe personeellede.

Nuwe Personeellede - Laerskool Stulting

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://www.stulting.co.za/

Foto’s voorsien

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article