Noord-Kaap B-hokkiespanne. Hoërskool Upington hokkie-toernooie skop vandag af. Uppies se harte klop trots saam met elke speler wat vir die Noord-Kaap B-hokkiespanne gekies is. Uppies wens al hul spelers, afrigters en spanbestuurders ’n baie suksesvolle toernooi toe. “Speel met passie, geniet elke oomblik en dra die Noord-Kaap- en Uppie-naam met trots!”
Die volgende spelers is gekies:
o.18B
- Frederick du Plessis
- Evan Janse van Rensburg
o.16B
- CJ Botha – o.16 Kaptein
- Ryan Fortuin
- Luan Botes
- Fabian Gabriel
- Johan Olivier
- Zander Ludik
o.14B
- Leon van den Heever – Onder-Kaptein
- Henning Burger
- Mosa Beketsana
- Ubenam Gcebe

o.18 Noord-Kaap B-Hokkiespelers















“Julle is ware ambassadeurs van Uppies en wys elke dag wat egte Uppie-leierskap beteken. Ons is ongelooflik trots op julle! Mag hierdie toernooi vol hoogtepunte wees – geniet elke oomblik, gee alles op die veld en maak ons trots!”







You must be logged in to post a comment.