Netbal Fast 5 - Hoërskool Jim Fouché skitter
Netbal Fast 5 – Hoërskool Jim Fouché skitter

Netbal Fast 5 – Hoërskool Jim Fouché skitter


Netbal Fast 5. Hoërskool Jim Fouché se o.15 netbal fast 5 asook die o.17 span het die eindrondte van die Fast5 behaal.

Die o.15 span het in die finaal teen Eunice High School gespeel en wen die wedstryd 16-15. JF eindig eerste in Motheo.

JF se o.17 span het met 16-24 teen Hoërskool Sentraal verloor en eindig tweede in Motheo.

Beide spanne dring deur na Vrystaat wat volgende naweek in Reitz plaasvind.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://jf.co.za

Foto verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article