Nasionale Netbal Bokkieweek - Hoërskool Fichardtpark
Nasionale Netbal Bokkieweek – Hoërskool Fichardtpark

Nasionale Netbal Bokkieweek – Hoërskool Fichardtpark


Nasionale Netbal Bokkieweek. Dioné van Deventer, 0.14 netbalspeler van Hoërskool Fichardtpark, neem tans deel aan die Nasionale Netbal Bokkieweek. Hierdie toernooi vind in Kaapstad plaas en duur tot Saterdag, 21 September.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://fpark.co.za

Foto verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article