Mnr & Mej JF 2026 - Hoërskool Jim Fouché kondig trots aan
Mnr & Mej JF 2026 – Hoërskool Jim Fouché kondig trots aan

Mnr & Mej JF 2026 – Hoërskool Jim Fouché kondig trots aan


Mnr & Mej JF 2026. Wat ’n sprokiesaand vol glans en ‘glamour’ by Hoërskool Jim Fouché! Die jaarlikse Mnr. & Mej. JF-kompetisie het die gehoor betower met styl, selfvertroue en ’n magiese atmosfeer.

Die deelnemers het die verhoog laat skitter en die wenners het met trots hul titels ontvang:

  • 👑 Tweede Prinses – Minette Pretorius
  • 👑 Eerste Prinses – Melani Slabbert
  • 👑 Mej. JF 2026 – Imke Rust
  • 🤴 Mnr. JF 2026 – Darius Crowther
  • 🤴 Eerste Prins – JG Noeth
  • 🤴 Tweede Prins – Zenith Labuschagne

Die aand was ’n viering van jeug, talent en skoonheid, en het weereens bewys dat Hoërskool Jim Fouché se leerders nie net akademies en sportief uitblink nie, maar ook met styl en selfvertroue die kollig kan steel.

Baie geluk aan al die deelnemers – julle het die sprokie werklikheid gemaak!

Lees meer skolenuus hier: https://schoolsthatrock.co.za/

https://jf.co.za

Foto’s verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article