Ligbron se 0/14 en 0/16-seuns hokkie het gister die eerste ligawedstryde teen Evander afgeskop.

Die 0/14’s speel gelykop met 1 elk en die 0/16’s se telling is 0 – 1.

Congratulations and good luck with the rest of the season!

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article