Lejweleputswa Landloop Streekspan - Goudveld Hoërskool
Lejweleputswa Landloop Streekspan – Goudveld Hoërskool

Lejweleputswa Landloop Streekspan – Goudveld Hoërskool


Lejweleputswa Landloop Streekspan. Baie geluk aan Goudveld se ster-atlete!

Goudveld-Hoërskool is trots om aan te kondig dat vier van sy talentvolle leerders gekies is vir die Lejweleputswa Landloop Streekspan:

  • o.14: Bernice van der Walt
  • o.15: Nia-Marie Joubert
  • o.16: Bongi Malunga
  • o.17: Cara Claassen

Hierdie vier uitblinkers sal op 28 Junie 2025 Goudveld verteenwoordig by die Interstreek Landloopkampioenskappe wat in Parys plaasvind.

“Die hele Goutie-gemeenskap is ongelooflik trots op julle – sterkte met die kampioenskappe, en dra ons vaandel hoog!”

Lees meer skolenuus hier: https://schoolsthatrock.co.za/

https://goudveldhs.co.za/

Foto verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article