Chamrine Booysen, leerder van Hoërskool Cradock, is gekies vir die Oos-Kaap netbalspan wat tydens die Julie-vakansie in Durbaan aan die Winetspele gaan deelneem.
Baie geluk Chamrine en baie sterkte vir hierdie toernooi. Hou die Kwagga-naam hoog!

NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.

Share this post:
You need to be Logged In to leave a comment.