Laerskool Park Sewes Toernooi 2018

Laerskool Park in Mosselbaai nooi almal uit om deel te wees van hul 33ste Sewestoernooi.

27 Skole vanuit die SWD, Kaap, Oos-Kaap en Vrystaat neem hierdie jaar deel.  Die toernooi skop Vrydag, 20 Julie af met hokkiewedstryde by die Van Riebeeck Stadion.  Saterdag word al die rugby- en netbalwedstryde by Laerskool Park se sportgronde gespeel.  Dit is ’n naweek vol skole-sport en opwinding met verversings deur die OOV aangebied.  Kom geniet dit saam met almal by Laerskool Park.

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article