Atlete van Laerskool Park in Mosselbaai het pragtig presteer by Laerskool Hartenbos se PSG atletiek-byeenkoms.

Park se atlete het die volgende prestasies behaal:

Twee eerste plekke, Agt tweede plekke en Een derde plek

Laerskool Park spog ook met Jaywin Scholtz, ‘n Graad 1 leerder, wat sy eerste PSG byeenkoms afskop met 2 eerste plekke en 2 rekords.

(Foto heel bo:) Jaywin Scholtz

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article