Tweede van links is Ross Cayeux Ross en heel regs Gerard Bekker, albei van Laerskool Outeniqua.

Laerskool Outeniqua van George het goed gevaar op die gholfbaan tydens die jaarlikse Interskole teen Laerskool Swartland.

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article