Laerskool Nelspruit is trots op hul leerders, Xandely Steyn, Nicole van der Merwe, Karin Fick, Evangelique Lloyd en Dankieka de Castro, wat presteer het in die vakansie tydens die “DANCESPORT SCHOOLS” kompetisie.

Daar was 11 skole teenwoordig by die kompetisie wat op 23 Maart by Curro Meridian in Nelspruit plaasgevind het.

Nellies het as volg presteer:

O/11
Goud – Lyrical – Xandely Steyn
Brons – Energy – Xandely Steyn

0/13
Goud – Lyrical – Evangelique Lloyd
Silwer – Energy – Evangelique Lloyd
Goud – Street – Dankieka de Castro

Foto: Voor vlnr: Karin Fick, Nicole vd Merwe en Xandely Steyn

Agter vlnr: Danieka De Castro en Evangelique Lloyd

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article