Laerskool Muldersdrif se Senior Koor is die Nasionale Wenners in die informele kategorie van Sing in Harmonie 2019!

Die senior koor het die volgende pryse gewen:

  1. Musiekvideo opname

2. CD opname

Hierdie opnames op 2 en 3 Desember plaasvind.

Baie geluk!!

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article