Foto bo vlnr: Christiaan Kruger, Suriesé Loubser, Walt Esterhuysen, Lea Verster, Henré Nel, Xandri Palmer, Jacques van Straaten en Nika Viljoen 

Laerskool Mooirivier, Potchefstroom, het hul Hoofleiers aangekondig.

Hoofdogter: Lea Verster

Hoofseun: Henré Nel

Onderhoofdogters: Suriesé Loubser, Xandri Palmer en Nika Viljoen

Onderhoofseuns: Christiaan Kruger, Walt Esterhuysen en Jacques van Straaten

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article