Gister was julle Graad 7 en toe ons ons oë knip is julle pragtige jong dames en here – dit was pure nostalgie om vanmiddag hierdie CR’tjies te kon groet … dankie dat CR deel van julle “trip down memory lane” was.

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article