Twee van Jeffrey’s Bay Primary School se drie o/8 netbalspanne, asook hul o/12A span het  onlangs teen Gamtoosvallei vriendskaplike wedstryde gaan speel in Patensie.
Op die foto bo is die o/8C span.

Foto onder: Jeffrey’s Bay Primary School se o/7 en o/8 Netbal by Gamtoosvallei se Bulletjies en Blommetjies sportdag

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article