Interhuis Atletiek - Hoërskool Punt atlete skitter
Interhuis Atletiek – Hoërskool Punt atlete skitter

Interhuis Atletiek – Hoërskool Punt atlete skitter


Interhuis Atletiek. Hoërskool Punt, Mosselbaai, vier met trots die uitstaande prestasies van hul atlete tydens die Interhuis-atletiekbyeenkoms.

Toekennings:

  • Junior Victrix Ludorum: Anshe de Jager
  • Junior Victor Ludorum: Dueran van Wyk
  • Senior Victrix Ludorum: Catherine Lee Gouws
  • Senior Victor Ludorum: Edward Swanepoel

Ons is ongelooflik trots op hierdie atlete wie se harde werk, deursettingsvermoë en toewyding hulle tot ware kampioene gemaak het. Julle prestasies is ’n inspirasie vir die hele skoolgemeenskap – welgedaan!

Lees meer skolenuus hier: https://schoolsthatrock.co.za/

https://www.pointhighschool.co.za/

Foto verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article