HTS Witbank – die voorloper skool!
💙 Waardes
🎓 Akademie
💪🏻 Sport
🎬 Kuns en kultuurank is die voorloper in:
🎉 Pret
👌🏼 Veiligheid
Join our blue family for an unforgettable high school experience!
HTS Witbank is ‘n skool met gewone en talentvolle kinders wat werk vir uitsonderlike prestasies tot God se eer. Ons wil jou help om jou talente deur die volgende paar jaar te ontdek en ontwikkel – daarom is die Bobaasblou -skool net die regte keuse vir jou; ons bied baie pret , puik gees en meer as genoeg geleenthede!

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article