Mnr Koekemoer, van die Hoërskool Bastion het die wit baadjies vir die voorsitter (Riaan de Jager) en ondervoorsitter (Kayla Watson) oorhandig.

Ons wens hulle baie sterte toe met die taak en weet hulle sal suksesvol wees daarin.

Baie geluk Riaan en Kayla!

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article