Tydens Hoërskool Vryburg se Kleure Atletiekbyeenkoms is Renier Mouton aangewys as die wenner van die Senior Victor Ludorum Trofee en Way-Dean Ferris as die Senior Victrix Lodorum wenner.

 

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article