Janneke Engels, ʼn Gr.10 leerder van Uppies het vanaf 12-13 September deelgeneem aan die Cavalier Mini Tennistoernooi in die Strand.

Janneke oefen baie hard en is pligsgetrou teenoor haar tennis.  Sy het algeheel 3de geëindig en dit is waar  ʼn mens kan sien dat “hard work pays off”.

Baie geluk Janneke en sterkte met die res van die jaar se oefening!

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article