Vlnr: Derik Nortje en Vincent Kruger

 

Derik Nortje en Vincent Kruger van Hoërskool Strand, het gisteraand aan die Rotariërs se Redenaarskompetisie deelgeneem. Agt hoërskole in die Helderberg het deelgeneem.

Derik Nortje, ‘n gr. 10-leerder, het vir die eerste keer aan die senior afdeling deelgeneem en ‘n fantastiese tweede plek behaal.

Die kompetisie word jaarliks deur die Rotariërs aangebied en Hoërskool Parel Vallei het dit vanjaar in The Playhouse aangebied.

 

 

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article