Hoërskool Strand is trots op ons hoofseun van 2018, Danie Theron, wat die volgende toekennings in sy tweede jaar van Siviele Ingenieurswese aan die Universiteit van Stellenbosch (2020) ontvang het:

Die Bergstan Suid-Afrika-toekenning vir die beste tweedejaarstudent in Siviele Ingenieurswese.

Die MathU-prys vir die beste tweedejaarstudent in die module Informatika in Siviele Ingenieurswese.

Jy dra die Arendnaam hoog, Danie! Beste wense vir jou derde jaar!

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article