Alexander Smit van Hoërskool Strand het Sondag, 14 April, aan die Wes-Kaap Laser Run-byeenkoms te Glenwood House, George deelgeneem.

Hy behaal ’n eerste plek vir seuns o/17 en verower ’n goue trofee.

Hiermee is Alexander tot die Wes-Kaapspan verkies om op 5 Mei in Pretoria aan die SA Laser Run Kampioenskappe 2019 te gaan deelneem.

Wel gedaan, Alexander.

Die Arende is trots op jou!

 

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article