V.l.n.r:  Ansune Snyman, Ian Mostert, Ané Braasch en Toufeeq Brinkhuis.

Hoërskool Strand is fluks besig met voorbereidings vir die jaarlikse interskole – ‘n atletiekkragmeting tussen Strand, Parel Vallei en Hottentots-Holland.

Die kapteins vir 2020 is Ané Braasch en Toufeeq Brinkhuis. Ansuné Snyman en Ian Mostert is die hoofdirigente vir 2020.

 

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article