Hoërskool Stellenbosch Redenaars skitter by Nasionale Liga
Caprivi de Beer en Chloë Blommaert het in die onvoorbereide kategorie deurgedring na die Nasionale Finale Rondte

Op Saterdag, 1 Augustus het Hoërskool Stellenbosch se leerders aan die Nasionale Redenaarsliga by Paul Roos Gimnasium deelgeneem. Hierdie landswye kompetisie lok honderde redenaars van regoor Suid-Afrika, en Hoërskool Stellenbosch se leerders het uitmuntende prestasies behaal.

Junior Voorbereid

  • Karla van der Colff – 93%
  • Karla van Zyl – 90%
  • Anlia Le Roux – 88%
  • Chloë Blommaert – 84%

Junior Onvoorbereid

  • Anlia Le Roux – 94%
  • Chloë Blommaert – 96%
  • Karla van Zyl – 90%

Senior Onvoorbereid

  • Caprivi de Beer – 98%

Caprivi de Beer en Chloë Blommaert het in die onvoorbereide kategorie deurgedring na die Nasionale Finale Rondte – ’n merkwaardige prestasie wat hul talent en toewyding bevestig.

Baie geluk aan al die redenaars wat die skool met trots verteenwoordig het!

https://stellies.com/

Foto’s verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article