Baie geluk aan Sentraal se SMA-leerders wat by die St. Michaels Eisteddfod puik presteer het.

Marius van der Merwe: Klavier 2 A++ en 2 A simbole

Amalia Rodrigues: Klavier 2 A simbole

Morné Robberts: Klavier A en A+ simbole

Marga Wolvaardt: Klavier: A+ en A++ simbole

Danika Botha: Klavier 3 A+ simbole

Suzanne Streicher: Klavier A en 2 A+ simbole

Pieter Hugo: Klavier A+ en A++ simbole

Khabane Diamond: Klavier 2 A+ simbole

Anneke Wolvaardt: Klavier 2 A++ simbole

Reynard Möller: Klavier: A en A+ simbole

Olin Blake: Klavier A+ simbool

Janke Pretorius: A en A+ simbole

Elizabeth Joubert: 2 A, 2 A+ e A++ simbole

Danielle Ceronio: Klarinet en Saksofoon – Klarinet, Saksofoon, sang en visuele kuns: 4A+ en 5 A++ simbole. Klarinet en Saksofoon: wenner van die Trinity-prys vir beste Houtblaser.

Foto’s verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article