Leerders van Hoërskool Sentraal het aan die digitale weergawe van die ATKV – Tienertoneelfees deelgeneem en die volgende toekennings ontvang:

Annelize KleynhansBrons vir Spel, AJ van Tonder Brons vir Teks,  Anke Meyer-Auld Brons vir Spel en Teks,  Salomien Cloete – Silwer vir Spel, Marnus Moolman – Silwer vir Teks en goud vir SpelEtgar Lutjens Silwer vir Spel en Teks.

Baie geluk!!

Tralies is trots op julle!!

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article