Hoërskool Punt van Mosselbaai se gholfspan het Vrydag, 23 Februarie 2018 aan die Eden Skole Gholf finaal deelgeneem.  Die volgende skole het hieraan deelgen

eem: Glenwood House, Lundle – Kenako, Hoërskool Punt, Oakdale, Outeniqua, Hoërskool Oudtshoorn en Langenhoven Gimnasium

HS Punt is baie trots op die volgende toekennings:

Punt se span wen BESTE NETT trofee

Lisa-Marie Prinsloo wen BESTE NETT dogters o/19 Michelle Mullen wen BESTE NETT dogters o/18 Divan Oosthuizen wen BESTE NETT seuns o/15

Hoërskool Punt se gholfspan wen BESTE NETT trofee

Groepfoto:  vlnr

Wouter Dercksen, Estian Hobbs, Mnr Steinhobel, Ian Poutz, Divan Oosthuizen, Malcolm Hamilton en Michelle Muller.

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article