Struisies se VRL het vanoggend, as deel van die ‘Ek is Oudtshoorn’ projek, gehelp bome plant om hul dorp te verfraai! 70 Koorsbome is op verskeie plekke in die dorp geplant!

Welgedaan, Struisies!

 

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article