Kiara Vosloo, ‘n graad 10-leerder van Hoërskool Langenhoven Riversdal, neem vanaf 20 September tot 1 Oktober in Zimbabwe en Botswana aan die Kalahari-vasbyt, deel. Die Kalahari-vasbyt is ‘n fisiese en emosioneel moeilike leierskapskursus.

Die Dasse wens jou ‘n baie genotvolle en leersame ervaring toe!

 

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article