Hoërskool Florida se landloop-span het die afgelope Vrydag aan die Roodepoort uitdunne by Trinity deelgeneem. Die volgende byeenkoms is by Lenritterpark om te kwalifiseer vir die D12.

Foto bo:
Vlnr: Shanel Bauser, Leighton Taylor en LinMari Kruger

Foto links: vlnr: Ndivho Mufandilani, Shernene Bosch en Tshiamiso Monchu

 

 

 

 

Foto links: agter vlnr: Brandon Alberts, Denver Moorcroft
Voor vlnr: Nikita Stoltz, Karobo Spato, Mia Groenewald en Tylisha du Preez

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article