Op Woensdag 8 Maart 2018, het Erries se seunshokkie vertrek na Newcastle om daar hul seisoen af te skop teen Hoërskool Ferrum.

Die o/16A-span wen met ‘n telling van 2-1 met Christiaan Arnoldi en Rohan Holtzhausen wat die doele aangeteken het.

Die eerstespan verloor ongelukkig 0-2.

Die Erries is trots op al die seuns en wens vir hulle alle voorspooed toe vir die seisoen wat voorlê!

Op die foto heel bo:   Daniel van der Merwe

Foto onder:  Vandré Swart

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article