Hoër Meisieskool Paarl leerder, Karla de Beer (gr.8) het ‘n video van haar redenaarstoespraak ingestuur en in Julie deelgeneem aan die ATKV se nuwe redenaarsplatvorm – Digipraat.
Karla het’n A+ toekenning ontvang.
Ons is baie trots op Karla en haar briljante resultate!



