Hoër Oranje Meisieskool het groot waardering vir hul ontvangsdames en adminpersoneel op hierdie Sekretaressadag.
Altyd vriendelik en behulpsaam.
Wat kan ‘n mens nou meer voor vra. Julle is kosbaar!

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article