Chloë le Roux (gr. 10) van Hoër Meisieskool Oranje is een van twee Vrystaatse swemmers wat gekies is om op die Suid-Afrikaanse senior kortbadkampioenskap later vandeesmaand in Pietermaritzburg mee te ding.
Baie geluk, Cloë!

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article