Charissa Swanepoel, hoofdogter en eerste span netbalkapteine, van Hoërskool Noord-Kaap in Kimberley, het die afgelope naweek aan die SA Skolenetbalspan se oefenkamp in Johannesburg deelgeneem.
Charissa is verlede jaar in hierdie span ingesluit om die span gedurende Junie in Nieu-Zeeland te verteenwoordig.





You must be logged in to post a comment.