Grey College Skaakkampioenskappe - Hoër Jongenskool Paarl
Grey College Skaakkampioenskappe – Hoër Jongenskool Paarl

Grey College Skaakkampioenskappe – Hoër Jongenskool Paarl


Grey College Skaakkampioenskappe. Hoër Jongenskool Paarl het die naweek aan die Grey College skaakkampioenskappe deelgeneem. 67 Spanne van regoor die land het aan die kampioenskappe deelgeneem.

  • HJS se A-span het sewende in die Prestige-afdeling geëindig. MJ Strydom word as die beste bord-3 speler aangedui.
  • HJS se B-span eindig vyfde in die A-afdeling en die C-span het tiende in die B-afdeling geëindig.

Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://www.paarlboyshigh.org.za/

Foto’s verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article