Grey Brakkies tot Springbokke - Grey Kollege
Grey Brakkies tot Springbokke – Grey Kollege

Grey Brakkies tot Springbokke – Grey Kollege


Grey Brakkies tot Springbokke. Van Grey “Brakkies” tot Springbokke. André-Hugo Venter en Jan-Hendrik Wessels is van Graad 1 af groot vriende – en môre, 20 Julie, maak hulle saam hul debuut as Springbokke! Hierdie twee manne draf môre saam op die veld in die wedstryd teen Portugal.

André-Hugo se pa, is ook ‘n oud-Grey. André-Hugo en Jan-Hendrik Wessels het ook saam vir Grey se 1ste rugbyspan gespeel.

Nog ‘n Oud-Grey en Springbok, wat natuurlik geen bekendstelling nodig het nie, Cobus Reinach.

Alle oë gaan dus Saterdag vasgenael wees op hierdie drie oud-Greys. wat by die Springbokspan ingesluit is vir die wedstryd teen Portugal in Bloemfontein!

  • 1. Jan-Hendrik Wessels
  • 9. Cobus Reinach
  • 16. André-Hugo Venter

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://greycollegesecondary.com/

Foto’s verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article